Articles
Social & Community News
09 August 2019

Sies man! Hoe durf die munisipaliteit vir twee jaar lank nie ‘n waterlek herstel nie? En dít by die bejaarde munisipale woonstelle waar elke sent drie keer omgedraai moet word... Basta! 

Wanneer water oor so lang tydperk lek, syfer dit deur die mure en onder die fondasie in. Dis ‘n reuse probleem en het daadwerklike aksie nodig!

- Besorgde Rustenburg inwoner

Share this article with a friend...