Articles
Sport & School News
14 April 2017

Rustenburg – Daar het as’t ware ‘n paar oomblikke van stilte geheers in Stilfontein toe die Warriors vir die eerste keer ooit, Stilfontein uitoorlê het, met 12-8.

Die spel het op Saterdag, 8 April 2017, plaasgevind. Die man of the match was deels aangewys aan voorspeler Christo Brunette en agterspeler Willem Koeglenberg.

Die trotse Warriors span.
Die trotse Warriors span.

Die Rustenburg Warriors is onder leiding van John Griffiths, hoofafrigter. Oefening sessies vind Maandae, Dinsdae en Donderdae om 18h00 plaas by die Bobbies Rugby klub.

Willem op losskakel (links) en Jandré op vleuel – ‘n gevaarlike rugga kombinasie!
Willem op losskakel (links) en Jandré op vleuel – ‘n gevaarlike rugga kombinasie!

Alle belangstellendes wat by díe manne wil aansluit, kontak vir Griffiths by 079-849 0813 of deur ‘n e-pos aan john.griffiths@implats.co.za te stuur.

Só werk die Warriors saam! 
Só werk die Warriors saam! 
Connection failed: SQLSTATE[HY000]: General error: 1 Can't create/write to file '/tmp/#sql_3f0_0.MYI' (Errcode: 13 - Permission denied)

Related articles from Sport & School News?

Warriors klop Stilfontein

Rustenburg – Daar het as’t ware ‘n paar oomblikke van stilte geheers in Stilfontein toe die Warriors vir die eerste keer ooit, Stilfontein uitoorlê het, met 12-8.