Articles
Headline News
21 April 2017

Rustenburg – Volgens berugte op sosiale media het ‘n plaasaanval op Donderdag, 20 April 2017, omstreeks 05h00 die oggend geskied.

Die plaasaanval by Boekenhoutfontein, tussen Rustenburg en Bos-hoek, het ‘n vrou op die plaas in die hospitaal besorg nadat sy met ‘n mes in die maag gesteek is. Die aanvallers het na bewering die berge ingevlug, naby die plaas.

Die Phokeng Polisie ondersoek tans die saak. 

Connection failed: SQLSTATE[HY000]: General error: 1 Can't create/write to file '/tmp/#sql_3f0_0.MYI' (Errcode: 13 - Permission denied)

Related articles from Headline News?

Plaasaanval buite Rustenburg

Rustenburg – Volgens berugte op sosiale media het ‘n plaasaanval op Donderdag, 20 April 2017, omstreeks 05h00 die oggend geskied.