Articles
Social & Community News
12 May 2017

Rustenburg – Graad 1’s van ons stad se laerskole het hierdie week op ‘n kreatiewe manier vir hul mammas gewys hoe belangrik hulle is.

Ané, ‘n graad 1’tjie by Laerskool Proteapark se moeder Caroline Visser het die handewerk van haar dogter kom bewonder. Honderde handjies met die boodskappie ‘Lief Mamma!’ het die glasvensters by die Lifestyle Square in Beyers Naude laan versier.

Caroline Visser

Parkies #lovesmoms.