Goud vir Wilri
Rustenburg – Wilri Visser (13) het aan die Hawkeye Karate Academy se Development kompetisie haar kragte gemeet teen ander karatekas. Sy verower goud in beide kata en kumetei. Welgedaan Wilri!
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly