Articles
Social & Community News
14 December 2017

Rustenburg – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak het ‘n funksie, getooi in Chinese uitrustings, op Vrydag, 17 November gehou.

Die jaar is só op ‘n vrolike nooit afgesluit saam met vriende en familie. Die Kashané VLU aand-tak bedank hiermee al hulle lede vir hul harde werk gedurende vanjaar en wens almal ‘n geseënde feesgety toe!

In spoggerige Chinese uitrustings, van links: Joan Zulawick, Istella van Rhyn-Nel (voorsitter van Marikana tak), Charmaine Olivier en Estelle Nel.
Van links: Anne Heyneke, Theresa Graham en Deidre Janse van Vuuren spoggerig met hulle Chinese sambrele!
Lede en gaste in ‘n ligte luim!

 

Share this article with a friend...