Articles
Sport & School News
10 February 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Impala Rugby Klub manne is behoorlik iemand om mee rekening te hou! Hulle is nie verniet die beste klubspan in die land vir die laaste drie jaar nie! Hul fasiliteite is van die beste in die land.

Enige iemand wat by die klub wil aansluit, is meer as welkom om die hoof afrigter Nico Le Roux te kontak by 073–177 8299.

Hul oefentye is Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 18h00. Enige iemand in die dorp is welkom om saam te kom oefen. Die Assupol reeks skop alreeds op 18 Februarie af.

Share this article with a friend...