Articles
Sport & School News
24 February 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Warriors, onder leiding van John Griffiths (hoofafrigter) het alreeds in volle vaart weggespring. Oefening sessies vind Donderdae om 18h00 plaas by die Bobbies Rugby klub.

Alle belangstellendes wat by díe manne wil aansluit, kontak vir Griffiths by 079-849 0813 of deur ‘n e-pos aan john.griffiths@implats.co.za te stuur.

Die liga begin alreeds in Maart vanjaar.

Share this article with a friend...