Articles
Sport & School News
30 March 2018

Rustenburg – Hierdie swemmers van Hoërskool Rustenburg (RHS) het gekwalifiseer om aan die Junior Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap deel te neem. Hierdie toernooi het vanaf 21-25 Maart te Durban plaasgevind. Soos dit die Rusties betaam, het hulle medaljes huis toe gebring! 

Van links: Chris Nel; Jana Coetzé, en Janco Viljoen. Afwesig: Pieter Coetzé. 

 

Share this article with a friend...