Articles
Headline News
25 May 2018

Rustenburg – Volgens OorGrensVeiligheid, is André Pretorius oorval deur drie gewapende mans op sy plaas in die Donkerhoek area, Rustenburg. 


Die verdagtes, een gewapen met ‘n vuurwapen, het Pretorius oorrompel omstreeks 19h30 op Vrydag, 18 Mei. 


Hy is na sy huis gedwing waar hy aangerand is. Nadat die aanvallers Pretorius se vuurwapen en selfoon gebuit het, het hulle gevlug. Bernice, sy vrou, is ongedeerd, maar André opgeneem in die hospitaal.


Die polisie en RCCF lede het vinnig reageer, maar het ongelukkig die spoor verloor.

Share this article with a friend...