Articles
Sport & School News
03 August 2018

Rustenburg – Die Newrak Impala Rugby Klub se eerstespan het op Saterdag 21 Julie voor QBR, die Quins-Bobbies Rugby klub, te staan gekom.

Hulle oorwin QBR met 59-50 en dring deur die na die semi-finale op 4 Augustus, en sal díe keer op die veld uitdraf teen Naka Bulle op Impala se tuisgronde. Sien julle daar! 

Dewald Havenga (links) en McDonald Duma (regs) staan sterk agter Cecil Dumond. 

 

Share this article with a friend...