Articles
Sport & School News
19 October 2018

Rustenburg – Maynard Gouws is onlangs vir die o/16 elite player development (EPD) span gekies wat van 1 tot 6 Oktober ‘n oefenkamp in die Paarl aangebied het.


Hierdie is ‘n uitstekende prestasie! Die Suid Afrikaanse Rugby Unie monitor jong spelers waaruit die Suid Afrika skolespan later vanjaar gekies word. 


Rustenburg Hoërskool hou duim vas vir Maynard en is baie trots op sy prestasie.

Maynard Gouws wat gekies is vir die o/16 EPD-span.

 

Share this article with a friend...