Articles
Social & Community News
03 March 2017

Rustenburg – Daizy Photography Inc se deure is eindelik oop vir die gemeenskap. Op Saterdag, 18 Februarie 2017, het die span hul openingsdag aangebied.

Die nuwe winkel is op die Rex pad, naby die Tarentaal teater, oorkant die Duka kafee.

Hulle doen gesinsfoto’s, troues, venues, corporate foto’s en vele meer.

Heilletje Hall van Daizy Photography en haar man Edward, albei fotograwe.

Vir meer inligting, skakel 081-539 1882.

Share this article with a friend...