Articles
Crime & Accidents News
10 March 2017

Rustenburg – Dewald Johnson (24), ‘n jong hawelose man het gesterf op Maandag, 6 Maart 2017. 
“Hy is ‘n bekende gesig in ons area,” het ‘n naamlose weldoener aan die Platinum Weekly koerant vertel. “Mense by die Safari Spar kompleks en ook inwoners van die area, het vir Dewald gereeld kos, en soms klere en komberse gegee. Hy was deel van die gemeenskap op sy eie manier – en sy dood sal ons treur.” 

Johnson het vermoedelik aan ‘n oordosis dwelms beswyk. 

Sy lyk is gevind by die spruitjie naby die Spar en GPF lede het gehelp om die area af te sper. 

Share this article with a friend...