Articles
Social & Community News
10 March 2017

Rustenburg – Alicia Roets string die titels en krone in; ons hou haar toekoms met belangstelling dop! 

Alicia het die Mej Karnaval 2017 kroon verower in die 13-15 jaar kategorie by die ATKV Buffelspoortfees op 4 Maart 2017. Sy het ook die best hair en photogenic toekenning ontvang in haar groep. 

CaptionRegs; Alicia Roets, Mej Karnaval 2017, 13-15 jaar kategorie.

Alicia is ‘n model van Globe Model Look (GML) Rustenburg. 

Christen Naude, wenner van die Mej Karnaval 2017, in die 16-18 jaar kategorie.

“Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om dankie te sê vir Lizelle en Zorina vir al hul ondersteuning,” sê Alicia.

Share this article with a friend...