‘n Vrolike verjaarsdagviering
Social & Community News
15 March 2019
Rustenburg – Die inwoners en personeel van Residentia Sering wat in Februarie verjaar het, is op Vrydag 22 Februarie bederf met ‘n heerlike ontbyt.
Die volgende inwoners en personeel het in Februarie verjaar:
- Jacobeth Kwadi – 2 Februarie
- Ina Verweerd – 4 Februarie
- Millie Bester – 4 Februarie
- Maria Harmse – 6 Februarie
- Amber van Niekerk – 8 Februarie
- Florence Moswane – 10 Februarie
- Liza van Zyl – 13 Februarie
- Lorraine Jardine – 15 Februarie
- Leonie Horsley – 16 Februarie
- Frikkie Coetzee – 18 Februarie
- Hester Nicholson – 18 Februarie
- Nellie Basson – 21 Februarie
- Cleonie Fitzgerald – 21 Februarie
- Isabel Krugel – 22 Februarie
- Rebecca Mokate – 25 Februarie
Die bestuurder van Residentia Sering Retha Jacobs het ‘n spesiale verjaarsdagboodskap vir almal gehad:
“Een van die vreugdes van wakker word soggens, is om te weet dat iemand genoeg omgee om ‘n oggendgroet te stuur.
My wens vir julle is ‘n warm glimlag en ‘n aangename en vreugdevolle dag, vol sonskyn en liefde.”
Share this article with a friend...