Articles
Sport & School News
12 May 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Amateur Stoei Klub nooi enige iemand van die gemeenskap om by die klub aan te sluit.

Oefentye is Maandae en Donderdae, tussen 18h00 en 20h00. 

Vir meer informasie, kontak gerus vir Gert Coetzee, voorsitter van die klub, by 082 808 4196 of by: gert.coetzee@implats.co.za. Mariana Coetzee kan ook gekontak word by 082-3789 665.

Share this article with a friend...