Articles
Sport & School News
17 March 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Warriors, onder leiding van John Griffiths (hoofafrigter), is hard aan die oefen! Oefening sessies vind Donderdae om 18h00 plaas by die Bobbies Rugby klub.

Alle belangstellendes wat by díe manne wil aansluit, kontak vir Griffiths by 079-849 0813 of deur ‘n e-pos aan john.griffiths@implats.co.za te stuur.
 

Share this article with a friend...