Articles
Sport & School News
17 March 2017

Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg wen die Suid-Afrikaanse onderwaterhokkie kampi-oenskappe en bring goud huistoe!

RHS se A-span het die SA kampiosnkappe in spanverband gewen. Op die foto van links; Danré Greeff, Faan Swart, SJ Nel, Henning Geldenhuys, Nic Dreyer, Miichel Cilliers, Bernard Meyer, Tinus Meyer, en Nerene Greef.

Die spanne het puik resultate opgelewer by die Junior Nasionale kampioenskappe te Durban die afgelope naweek, van 9-11 Maart 2017. RHS se A-span het die SA kampioenskappe in spanverband gewen. Die RHS se ontwikkelingspan wen Goud in hul afdeling.

RHS se ontwikkelingspan wen Goud in hulle afdeling; hulle is van links; Chané Marais, David Neto, Kian Muir, Niel Trytsman, Dehan Baard, Daleus Joubert, Divan Drummond en Hoffmeyer van Veelen.

Die Hoërskool Rustenburg is ook trots om aan te kondig dat Michél Cilliers gekies is vir die SA Junior onderwaterhokkie span, wat in Julie 2017 aan die wêreldkampioenskappe sal deelneem.

Michél Cilliers gekies is vir die SA Junior onderwaterhokkie span, wat in Julie 2017 aan die wêreldkampioenskappe sal deelneem.

Terug op die grond, is André Fouché gekies om deel te neem aan die SARU o/18 rugby oefengroep.

Share this article with a friend...