Articles
Social & Community News
03 May 2019

Rustenburg – Residentia Sering het op Vrydag 26 April hul maandelikse verjaarsdae-ontbyt gevier. Inwoners en personeel het saamgekuier en gelag vir die staaltjies van Frikkie Coetzee.


Baie geluk aan die volgende inwoners en personeel wat in April hul verjaarsdae gevier het:

 

  • Hazel Laka – 4 April
  • Gloria Segona – 4 April
  • Elaine Janse van Rensburg – 6 April
  • Annatjie Wheeler – 7 April
  • Annatjie Jacobs – 10 April
  • Gerrit Hugo – 10 April
  • Annatjie de Wet – 14 April
  • Tina Bronkhorst – 15 April
  • Chris Madiope – 15 April
  • Rina Jordaan – 18 April
  • Valerie Townsend – 21 April
  • Johan Breedt – 21 April
  • Gerda Coetzee – 25 April
  • Anita Liebenberg – 29 April

Bestuurder van Residentia Sering Retha Jacobs het die volgende verjaarsdag boodskap vir die inwoners:

“Verwelkom elke oggend van julle nuwe jaar. Ek wens vir julle baie lag toe om julle harte te laat sing, vriendskappe gevul met omgee en liefde om te deel.”

Van links: Valerie Townsend en Anita Liebenberg.
Van links: Johan Breedt, William Ndlovu, Gloria Segona, Chris Madiope, en Rina Jordaan.
Van links: Annatjie de Wet, Tina Bronkhorst, Elaine Jansen van Rensburg, Gerda Coetzee, en Frikkie Coetzee.

 

Share this article with a friend...