Articles
Social & Community News
03 May 2019

Rustenburg – Laerskool Vastrap se Landsdiens lede het op Vrydag 26 April gaan kuier by Sering Residentia.

Tydens die kuier het kinders die inwoners vermaak deur vir hul te sing. Elke inwoner het ‘n geskenkie ontvang en is lekker bedeft met koek en tee.


Dit was ‘n gulde geleentheid vir die leerders om hul omgee gesindheid uit te beeld en die inwoners het die kuier vreeslik geniet!

Van links: Nathan Schaap en Mischka Van Zyl het versnaperinge uitgedeel.
Julie Fitzgerald en Joey de Beer.
Van links: Iloné Strydom saam met Rienie Steyn.

 

Share this article with a friend...