Articles
Social & Community News
03 May 2019

Rustenburg – Ondersteun Boere Droogtehulp SA en wen ‘n jagnaweek vir vier mense.

Die prys sluit drie aande by ‘n selfsorgeenheid, ‘n gids, gebruik van ‘n jagvoertuig, wildslag, skoonmaak dienste, vuurmaakhout, vier rooibokke en vier vlakvarke in. Bring slegs jou eie kos en drinkgoed.

Kaartjies beloop R200 en die trekking sal plaasvind tydens Boere Droogtehulp SA se boeresportdag by Kleine Khomas op 13 Julie.


Vir meer inligting skakel Chris van Beljon op 082 961 6620 of JJ du Preez op 082 567 0363.

Share this article with a friend...