Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg is aangewys as die nommer 1 skool in die Noordwes Provinsie. Tweehonderd en vyftig (250) kandidate het die 2016 eksamen afgelê en almal het geslaag – 100% slaagsyfer.
RHS verwerf 415 A-simbole en is aangewys as die skool met die meeste leerders wat slaag met universiteitsvrystelling van 80.4%. Agtien (18) RHS leerders is onder die Noordwes Provinsie se top 100 leerders.
Leerders met 6 onderskeidings:
Anske Barnard, Brendon Bekker, Anita Le Roux, Miché Pretorius, Wenco Taljaard en Ansuné van der Walt.
Leerders met 5 onderskeidings:
Letitia Bornman, Nadine Henning, Annie-Jane de Kok, Zelmari Mitton, Melissa Nienaber, Werner Nienaber, Jessika Ras en Morné Venter.
Leerders met 4 onderskeidings:
Stephan Dreyer, Karli Geyser, Nicole Lang, Aldo Mitchell, Stiaan Pretorius en Loude Schutte.
Leerders met 3 onderskeidings:
Mariska Beets, Christiaan Bester, Carla Botha, Miandré Botha, Louis Bredell, Rassie Breedt, Monique Brelage, Sally Breytenbach, Lenel Crause, Jaenelle Cronje, Shani de Klerk, Klarissa Fourie, Rachelle Fourie, Monica Harrison, Amanda Janse van Rensburg, Zani Janssen, Lydia Lange, Armand Ludick, Carli Rootman, Robyn Steyn, Lize van de Vyver, Shawn van Niekerk en Cherice van Vuuren.
Leerders met 2 onderskeidings:
Nadine Agenbacht, Tristan Bourne, Jaene Cilliers, JP Croucamp, Andries du Plessis, Marius Erasmus, Rudolf Hattingh, Gerda Ellis, Jeandré Horn, Christopher Kemm, Bianca Kleynhans, Christoff Koekemoer, Willem Koekemoer, Heinrich Kusel, Tiffany Levy, Dean Lindsay, Maryke Nel, Jean-Moné Palm, Aimee Parker, Natalie Peens, Dewan Saaiman, Enge Turner, Ané Uys, Maryke van der Heever, André van der Westhuizen, Janka van der Westhuizen, Chané van Niekerk, Elmé van Niekerk, Bianca van Tonder, Lourie Zevenster, Aveline Venter, Dané Venter, Michelle Verwey, Caitlin Victor, Shannon-Anne Visagie, Andrea Watchon en Shanneth Wenhold.
107 leerders het een onderskeiding.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly