Articles
Social & Community News
16 August 2019

Rustenburg – Lede van die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak het op Saterdag 3 Augustus die NWK damestee in Lichtenburg bygewoon.


Die alombekende Leandri du Randt het as gasspreker vir die geleentheid opgetree, met ‘n motiverende praatjie waaruit die lede baie kon leer.


Hulle nooi almal hartlik uit om aan te sluit by die groep dinamiese dames. Kontak graag, voorsitter van die VLU Kashané aand-tak Charmain Olivier op 083 469 5505.

Van links: Charmaine Olivier, Leandri du Randt en Istella Van Rhyn-Nela.

 

Share this article with a friend...