Articles
Social & Community News
31 March 2017

Rustenburg – Die welbekende Jay du Plessis, eens ‘n sanger van die groep Eden, het Rustenburg behoorlik vermaak op Vrydag, 24 Maart 2017 by die NG Proteapark.

Die man van die aand, Jay.

John Jackson, die voorskou, het die gehoor vermaak – en is beslis iets vir die oog!

John Jackson beïndruk met sy sang en kitaartalent

Jay het die kleingoed bederf met sy vertoning, en saam met hulle bo-op die verhoog gesing. Jay is baie populêr en Rustenburg het sy besoek inderdaad geniet.

Van links; Suzette Bester en Ina van der Walt. 
Jay en die jongklomp op verhoog. 

Share this article with a friend...