Articles
Sport & School News
10 July 2020

Rustenburg – Laerskool Rustenburg was opgewonde om die Graad R en Graad 6 leerders terug te verwelkom op Maandag 6 Julie. Die skool het al die nodige maatreëls ingestel om die leerders se veiligheid te verseker en Lara en Arrie het die jongspan kom groet, maskers en al!

Lara en Arrie met hul maskers.
Ivandre de Vos is bly om terug te wees by die skool en dra met trots sy Larries-masker.
Laerskool Rustenburg het al die nodige maatreëls ingestel om kinders veilig te hou.

 

Share this article with a friend...