Articles
Sport & School News
17 July 2020

Rustenburg – Laerskool David Brink het hul Graad 6'e en Graad R'e met ope arms terug verwelkom op Maandag 6 Julie. Die jongspan was opgewonde om terug te wees. Hulle bring beslis hul kant om seker te maak dat hulle en hulle maatjies veilig is deur ‘n veilige afstand te hou. Hierdie beginsel word nie net in die klasse toegepas nie maar ook op die speelterrein.

Leerders sit op n veilige afstand van mekaar af in die klaskamers.

 

Share this article with a friend...