Articles
Social & Community News
31 July 2020

Rustenburg – Die dinamiese groep vrouens van die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak het op Saterdag 18 Julie ‘n ‘in-ry’ vergadering gehou.

Charmaine Olivier, Estelle Grundling, Joan Zulawnick, Ann Heyneke, Teresa Graham, Daleen Roos en Marie Williams wat ‘n draai gemaak het, het elkeen die Noordwes VLU se nuusbrief en ‘n patroon gekry oor hoe om self ‘n masker te maak.

Hulle nooi almal hartlik uit wat wil aansluit by die dinamiese groep, om hul voorsitter Charmaine Olivier te kontak by 083 469 5505.

Ann Heyneke (links) en Joan Zulawnik.
Estelle Grundling (links) en Charmain Olivier.

 

Share this article with a friend...