Articles
Sport & School News
23 October 2020

Rustenburg – Laerskool Rustenburg het hul Gr RR en Gr R opedag gehou op Saterdag 17 Oktober. Die tema vir die dag was 'Safari' en die jongspan en personeel het hard gewerk om dit onvergeetlik te maak. Dit was ‘n fantasties middag vol pret en avontuur waar voornemende leerders en ouers die terrein en aktiwiteite kon besigtig en die toegewyde personeel ontmoet.

Laat die avontuur begin.
Lekker op Safari by Larries.

 

Share this article with a friend...