Articles
Sport & School News
20 January 2017
  • Op Saterdag 25 Februarie vind daar twee SA derby’s plaas met die Leeus wat in Bloem teen die Cheetahs gaan uitdraf. Op dieselfde dag speel die Bulle teen die Stormers in Kaapstad.
  • Die 2016 Champs, die Hurricanes open hul rekening in Tokyo teen die Sunwolves.
  • Globally het net oor die 50 miljoen die 2016 Superreeks op TV gekyk en net oor die 2 miljoen toeskouers het opgedaag om die skouspel te beleef. Die Haaie en die Bulle is ook darem hier ingereken ou grote.
  • Handré Pollard is terug by die Bulle na sy ernstige besering. Dit is seker die beste nuus wat in Blou Bul land vanjaar ontvang is. Hy kan ook dalk die nuwe Blou Bul kaptein wees en ook dalk later in die jaar die nuwe Bok kaptein. Hy is beslis die X-faktor in SA Ruggas.
  • Lood de Jager lyk ook tuis in sy nuwe blou gewaad en gaan nuwe vuur in die Blou Bul pak bring.

Nag ou grote…

Share this article with a friend...