Articles
Sport & School News
20 January 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Warriors, onder leiding van John Griffiths (hoofafrigter) het alreeds in volle vaart weggespring. Die eerste oefening sessie begin Maandag, 23 Januarie 2017 om 18h00 by die Bobbies Rugby klub.  

Alle belangstellendes wat by díe manne wil aansluit, kontak vir Griffiths by 
079-849 0813 of stuur ‘n e-pos aan john.griffiths@implats.co.za.

Share this article with a friend...