Articles
Social & Community News
30 August 2021

Rustenburg – Die welbekende Nadine kom maak ‘n draai in Rustenburg op Saterdag 4 September om 11h30 by Bergsig Akademie. 
Haar lieflike verhoogpersoonlikheid, glansryke sang aan aangename opgeruimdheid beloof om die damesoggend ‘n fees te maak. Sy sal ook haar Nellie Vellies ten toon stel; haar reeks leer- handsake en vellies. 

Kaartjies teen R200pp, is te koop by Refinement Kliniek. Vir meer informasie, kontak Jakkie by 082 224 3706. 

Share this article with a friend...