Articles
Sport & School News
31 August 2021

Rustenburg – Goeie leierseienskappe is ‘n moet by Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys en ‘n vaardigheid wat hulle by elke leerder wil aankweek deur harde werk en toewyding. Baie geluk aan die skool se nuutverkose leiers vir kwartaal drie!

Van links: Jonathan Fouché (onderhoofleier), Damian Breedt (hoofleier), Orafile Smok (hoofleier) en Samantha-Lee Grobler (onderhoofleier).

 

Share this article with a friend...