Articles
Sport & School News
31 August 2021

Rustenburg – Laerskool Silwerrand Primary het op Vrydag 20 Augustus ‘n idioom-dag gehou. Die kleingoed se kreatiwiteit het verstom; elkeen het unieke idiome uitgebeeld met hulle kleredrag. Dit was vet pret terwyl almal probeer uitvis het wat die ander uitbeeld. 

Laerskool Silwerrand Primary Graad 2 leerder Atlegang Mokgethi - Koue voete gekry! 
Laerskool Silwerrand Primary Graad 4 leerder Mieke Robbertze - Blompotte vir ore! 

 

Share this article with a friend...