Articles
Sport & School News
31 August 2021

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg het op Donderdag 19 Augustus hul nuwe Meneer en Mejuffrou Rustie aangewys. 
Dié spoggeleentheid wat in die skoolsaal plaasgevind het, het 20 deelnemers gehad wat vir die titel meegeding het. Hanco Stone en Zenake Vorster het op die einde van die dag met die titel weggestap. Baie geluk aan elk van die 20 spog-deelnemers asook die volgende leerders wat elk met ‘n titel weggestap het: 

  • Eerste Prins - Jeandre Fenner
  • Eerste Prinses - Ise-Marie Erasmus 
  • Tweede Prins - Jaydin de Fourtier
  • Tweede Prinses - Natasha van Schalkwyk
  • Beste Paartjie - Shakira Peach en Stefan Steenkamp
  • Mnr. Persoonlikheid - Hanco Stone
  • Mej. Persoonlikheid - Marli Visser
  • Mnr. Fotogenies - Juan-Jacques Viljoen
  • Mej. Fotogenies - Jamy Human
Agter van links: Jamy Human, Ise-Marie Erasmus, Stefan Steenkamp, Jeandre Fenner, Juan-Jacques Viljoen, Jaydin de Fourtier, Marli Visser, Shakira Peach en Natasha van Schalkwyk. Voor van links: Hanco Stone en Zenanke Vorster. (maskers slegs afgehaal vir neem van foto)

 

Share this article with a friend...