Articles
Sport & School News
31 August 2021

Currie Beker 2021

Uitslae...

  • Lions 14 - 56 Sharks
  • Griekwas 46 - 25 WP

Naweek se laaste beslissende games...

  •     Griekwas 14:30 Pumas
  •     Bulls 16:45 Cheetahs
  •     Sharks 19:00 WP

Die WP moet hulle game wen teen die Sharks om vir die uitspeel games te kwalifiseer.

Nag ou grote...

Druk daar vir ons ‘n Drie! 2021 Rugby Championships

SA vs Argentinië
Die Bokke wen 29-10 in Port Elizabeth. Handrè Pollard is weer op sy stukke en teken 19 punte aan met vyf strafskoppe en twee doelskoppe. Makazole Mapimpi en Malcolm Marx het vir die Bokke gedruk.
Na ‘n hewige Covid-19 storm gaan die res van die kampioenskappe nou in Queensland gespeel word vanaf 4 September wanneer die All Blacks en Australië mekaar die stryd aansê. Die Bokke en Australië gaan op 12 September in aksie wees met die All Blacks en Argentinië wat op dieselfde dag gaan uitdraf. Die Bokke het reeds vertrek na Queensland om in kwarantyn geplaas te word.
Nag ou groenie…

Share this article with a friend...