Articles
Social & Community News
07 September 2021

In Remembrance

Die begrafnisdiens van wyle Brandon Visagie (24), oorlede op Dinsdag 24 Augustus, vind op 4 September plaas om 8:00 vanuit die Shephard of Christ Kerk, Karlienpark, Rustenburg.
Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die oorwinningsdiens van wyle Susan Wolvaardt (72), oorlede op Saterdag 28 Augustus, vind op Vrydag 3 September plaas om 12:00 te 9 Olienlaan, Mooinooi. 
Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die begrafnisdiens van wyle Danie Swarts, oorlede op Donderdag 26 Augustus, vind op 6 September om 8:00 plaas by Steineck Lodge om 11:00. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die oorwinningsdiens van wyle Leon Bezuidenhout (54), oorlede op Woensdag 25 Augustus, vind op 3 September om 14:00 plaas vanuit die OAK Proteapark Moepellaan, Rustenburg. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...