Articles
Sport & School News
20 January 2017

Rustenburg – Die Bergsig Akademie/ Bergsig Academy spog met hul 2016 matrikulante wat uitstekende resultate bereik het die afgelope jaar.  

Bergsig Akademie het ‘n 100% slaagsyfer bereik en Bergsig Academy ‘n 97.6% vir die 2016 matriek groep. Sowat 130 A’s en 246 B’s is verower. ‘n Persentasie van 95.83%  verkry tersiêre toelating.

Share this article with a friend...