Articles
Sport & School News
07 September 2021

Rustenburg – Laerskool Dawid Brink spog met vier leerders wat verkies is tot die Oos-Noordwes Krieketspan. Wian van der Merwe en Baba Metsileng is verkies tot die o/11 span terwyl Didintle Pholose en Ayden Frieslaar gekies is om op die o/12 span te speel.

Wian van der Merwe
Baba Metsileng 
Didintle Pholose
Ayden Frieslaar

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...