Articles
Sport & School News
07 September 2021

Rustenburg – Knapgedaan aan die Bergsig Akademie Graad 12 Voortrekkers wat Nasionale Presidentsverkennertoekennings ontvang het. Die Presidentsverkennertoekenning is ‘n nasionale toekenning vir kulturele leierskap.

#FosteringASenseOfCommunity

Lora-Lee Pienaar
Annemé Kemp
Marna Dippenaar

Share this article with a friend...