Articles
Social & Community News
13 September 2021

In Remembrance

Mosadi Tshegofatso Lorraine from Boitekong sadly passed away on Saturday 4 September. Her burial will take place on 11 September at Pella, Lekubung Section at 07h00. The service will be rendered by Dienzien Funerals, Rustenburg. For more information contact 083 761 2078.
Die roudiens van wyle Mighelle Vigliotta (25), oorlede op Saterdag 4 September, het op 9 September vanuit die Agapé Gemeente Cuccoostraat Rustenburg plaasgevind. 
Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die roudiens van wyle John Louw (66), oorlede op Vrydag 20 Augustus, het op 3 September vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg, plaasgevind. Vir navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
The life celebration for the late Maureen (Ticky) Maddock (74), who passed away on Thursday 2 September, took place on Tuesday 7 September at the Methodist Church, Brink Street Rustenburg. 
For more information contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funeral Services, 014 597 2730. A service with love and dignity by Econo Funerals.
Die oorwinningsdiens van wyle Ben Cawood (69), oorlede op Sondag 5 September, vind op 10 September plaas om 15:00 vanuit die OAK Proteapark, Moepellaan Rustenburg. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die roudiens van wyle Albert Wright (59), oorlede op Vrydag 3 September, vind op Woensdag 15 September plaas om 11:00 vanuit die OAK Sentraal, Dawesstraat Rustenburg. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die roudiens van wyle Swannie Swanepoel (55), oorlede op Vrydag 3 September, vind op 10 September om 11:00 plaas vanuit die AGS Oase van Hoop, Joubertstraat Rustenburg. 
Vir navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die roudiens van wyle Engela Mellish (53), oorlede op Dinsdag 31 Augustus, het op 4 September vanuit die Doxa Deo gemeente, Hartebeespoortdam, plaasgevind. Vir navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste. 
Die roudiens van wyle Cobus Diedericks (41), oorlede op Vrydag 3 September, het op 8 September vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg, plaasgevind. Vir navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Die roudiens van wyle Jaco Smith (46), oorlede op Sondag 5 September, het op 9 September vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord plaasgevind.
Vir navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

Share this article with a friend...