Articles
Sport & School News
13 September 2021

Rustenburg – Baie geluk aan Hoërskool Rustenburg se krieketspanne met hul oorwinnings die afgelope week. 


Die o/15-span speel teen Hoërskool Wesvalia op Donderdag, 2 September, en wen met 44 lopies.

RHS: 236/7 en Wesvalia: 192/9, uitblinkers: 

  • Margeo Joubert - 58 lopies
  • Logan Rossouw - 49 lopies
  • Zandre Diedericks - 35 lopies
  • Nathan Rossouw - 5/25 met boulwerk

RHS: 425/7 Fields College: 223/8, uitblinkers:
Die eerste span speel ook teen Fields College op 4 September, en wen met 202 lopies.  

  • Nicklis van Onselen - 105 lopies n.u.n.
  • Waldo Meintjies - 93 lopies en 3/37 met boulwerk
  • Dewald du Plessis - 47 lopies
  • Ewald Kruger - 3 lopies
  • Nicklis van Onselin se uitstekende spel moet ook uitgelig word. Dit is die derde agtereenvolgende wedstryd wat hy ‘n 100 tal slaan.

 

Nicklis van Onselen

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...