Articles
Sport & School News
13 September 2021

Rustenburg – Laerskool Silwerrand Primary het op Vrydag 3 September lentedag gevier. Die jongspan het ure se pret op die springkastele gehad.

Daar was ook heerlike koek en worsbroodjies waaraan hulle kon smul.

Die springkastele het ure se genot aan die kleinspan verskaf.

 

Share this article with a friend...