Articles
Sport & School News
13 September 2021

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg is baie trots op hul rugbymanne wat uitstekend presteer het tydens die Luiperdsproewe. Die volgende leerders is in die onderskeie Luiperd-provinsiale-spanne opgeneem:

Rustenburg is baie trots op hul rugbymanne wat uitstekend presteer het tydens die Luiperdsproewe. Die volgende leerders is in die onderskeie Luiperd-provinsiale-spanne opgeneem:

Craven week o/18

  • Edrich van Tonder
  • Alex Mokatse
  • Storm Von Plaster

Akademie week o/18

  • Devon Meyer
  • Hugo van Niekerk
  • Evan Labuschagne
  • Rocco Coulson
  • Cian Diedericks

Grant Khomo o/16

  • Carlo van Wijk
  • PJ Engelbrecht
  • Adriaan Young
  • Adriano George
  • Adriaan Liebenberg
  • Johan Retief

Valke week o/16
Zander Steenkamp
Jacques Naude

Van links: Jacques Naude, Zander Steenkamp, Adriano George, Johan Retief, Eugene le Maitre, Naas Olivier, Adriaan Liebenberg, Adriaan Young, Carlo van Wijk en PJ Engelbrecht.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...