Articles
Social & Community News
17 September 2021

Rustenburg – Die gewilde Nadine het op Saterdag 4 September saam met ‘n groep dames by Bergsig Akademie gekuier. Dit was ‘n lieflike oggend van samesyn, lekker kos en oulike bederfies. 


Sy het ook haar Nellie Vellies reeks leer handsakke en vellies bekendgestel. Verskeie gassprekers het die dames ook toegespreek oor die belangrikheid van ‘n goeie velsorgreeks. 

Nadine het dames vermaak met haar lieflike verhoogpersoonlikheid, glansryke sang aan aangename opgeruimdheid – en staaltjies uit haar lewe.
Dames het die geleentheid gehad om saam met Nadine te kuier.

#FosteringASenseOfCommunity 

Share this article with a friend...