Articles
Sport & School News
28 September 2021

Rustenburg – Baie geluk aan Hoërskool Rustenburg leerder Henriette Fouche, wat haar NW-kleure vir gimnastiek ontvang het tydens die Provinsiale Ritmiese Gimnastiek Kompetisie op 21 Augustus te Klerksdorp.

Sy verteenwoordig Noordwes by die Gim Spele, van 1 tot 5 Oktober te Heartfelt Arena, Pretoria.

Henriette Fouche

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...