Articles
Sport & School News
04 October 2021

Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg is baie trots op hoe puik hul o.14- en o.16-netbalspanne tydens SA’s presteer het. Die kampioenskappe het plaasgevind die afgelope naweek, 23 tot 25 September, by onderskeidelik Laerskool Concordia en Hoërskool Dr. EG Jansen. Die resultate is as volg...
RHS o.16A eindig 2de in Suid-Afrika – uitnemende prestasie! 

  • Verloor 9-17 teen Affies 17-9 
  • Wen 35-3 teen Tetu 35-3 
  • Wen 34-4 teen Capricon 
  • Wen 19-16 teen H/S Durbanville 
  • Wen 16-11 teen H/S Montana (kwart-finaal) 
  • Wen 15-11 teen H/S Eldoraign (semi-finaal) 
  • Verloor 16-19 teen Helpmekaar Kollege (finaal) 

RHS o.14A eindig 6de in Suid-Afrika – puik prestasie! 

  • Wen 16-13 teen H/S Diamantveld 
  • Wen 16-8 teen Brackenville High 
  • Wen 36-0 teen Plaston 
  • Wen 30-4 teen Hlomine 
  • Verloor 6-16 teen Helpmekaar Kollege 
  • Verloor 9-17 teen H/S Durbanville (kwart-finaal) 
  • Wen 14-11 teen Noorderland (posisie 5-8) 
  • Verloor 9-19 teen H/S Menlopark (posisie 5 en 6) 
Agter van links: Mia Malan, Anja Matchett, Milandri Koen, Lane Pieterse, Nina Breetveld en Danelle Bisschoff (afrigter). Voor van links: Busi Xaba, Mari-Ulize Graham, Crizann Hurn en Mianke van der Merwe.
Agter van links: Jone Joubert, Sumi Vortster, Danelle Gouws, J-Dene Krugel, Sonnika de Bruin en Izaan Jacobs. Voor van links: Marianne Ray (afrigter), Andrya Joubert, Christin Olivier en Landri Janse van Rensburg. 

Share this article with a friend...