Articles
Sport & School News
02 November 2021

Rustenburg – Bergsig Akademie se 2021 hoofdogter Marli Harmse is aangewys as die Dux-leerder en die veelsydigste leerder tydens die Lourieraand op Donderdag 21 Oktober.

  • Sy ontvang ‘n goue toekenning vir die hoogste akademiese Graad 12 gemiddeld van 90.6% 
  • Hoogste vakprestasie in Afrikaans 92%
  • Hoogste vakprestasie in Engels 88%
  • Hoogste vakprestasie Lewens Oriëntering 94%
  • Hoogste vakprestasie in Wiskunde 87%
  • Hoogste vakprestasie in Alpha Wiskunde 91%
  • Hoogste vakprestasie in Rekeningkunde 91%
  • Hoogste vakprestasie Fisiese Wetenskap 90%
  • Hoogste vakprestasie Lewens Wetenskap 92% 
  • Dux Leerling 2021 – wen R10 000 prys van Tukkies
  • Mees veelsydigste leerling 2021 
  • VSR Voorsitter / Hoofmeisie
  • Kaptein van die eerste netbalspan en vyf jaar deel van die A span
  • Twee jaar deel van die eerste netbalspan
  • Redaksie van die skoolkoerant
  • Vyf jaar lid van die Interhoër atletiekspan
  • Vyf jaar van die Interhoër swemspan
Marli Harmse het verskeie trofees en toekennings ontvang tydens Bergsig Akademie se Lourieraand.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...