Articles
Social & Community News
03 November 2021

Rustenburg – Kleinhoewe Kleuterskool het op Vrydag 22 Oktober trots pienk gedra om fondse in te samel vir Droogte Hulp met Burre Burger.


Droogtehulp met Burre Burger is ‘n nie-winsgewende organisasie wat boere in droogte geteisterde gebiede ondersteun. Die jongspan het pienk gedra en het R5 betaal vir die voorreg.

Kleinhoewe Kleuterskool ondersteun Droogte Hulp met Burre Burger. 

 

Share this article with a friend...