Articles
Social & Community News
27 January 2017

Rustenburg – “Ek nooi hartlik die hele gemeenskap uit na Pieter Naudé se musiekopvoering op Vrydag, 27 Januarie 2017 by Castle Corner,” aldus Zelda Vermeulen, organiseerder van die geleentheid.

“Peter bederf ons altyd met lekker voetskoffel en langarm musiek! Kom maak ‘n draai!”

Die geleentheid begin omstreeks 09h00 en ‘n kontantkroeg met spesiale aanbiedinge sal beskikbaar wees.  

Vir meer navrae, kontak Zelda gerus by 073-248 8504, of stuur ‘n e-pos aan jpswanepoel57@gmail.com 

Share this article with a friend...